Stel Die Ratel op

Begin by die router as jy kan: dit beskerm alles op die netwerk op een slag. Sluit dan die DNS-instelling op die kinders se fone sodat dit nie verander kan word nie. Probeer verbykom, boet!

Wanneer jy klaar is, maak Werk dit? oop om seker te maak die filter is aan.